Vaderhart se Génesis Koffie is geïnspireer deur & gee eer aan God, ons magtige skepper – Elohim. In die boek Génesis word die skeppingsverhaal gedeel. Johannes 1:3 sê “Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat onstaan het nie.”
2021 © VADERHART KOFFIE | ALL RIGHTS RESERVED | WEBSITE DESIGN BY SULIT DESIGN