HOUTKRUIS

‘n Enkel-oorsprong koffie vanuit Colombia. Hierdie koffie het ‘n sagte lyf met smake van donkersjokolade.

R75.00

Clear

Etiket Storie

Vaderhart se Houtkruis Koffie is geïnspireer deur en gee eer aan God ons voorsiener – Jehovah Jireh. Johannes 3:16 sê; “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Deur Jesus se kruisiging en Sy opstanding lê ons elkeen se perfekte voorsiening.

Jy sal ook dalk hiervan hou