Vaderhart se Leeukuil Koffie is geïnspireer deur en gee eer aan Die Here, onsLewende God – El Chay. In Daniël 6: 20-23 is daar geskrywe hoe koning Darius haastig na die leeukuil gegaan het en aan Daniël gesê het: ” Daniël, kneg van die lewende God, was jou God wat jy gedurigdeur vereer, in staat om jou van die leeus te verlos? Toe het Daniël met die koning gespreek. Daarna het koning Darius bevel gegee dat almal in sy magsgebied moet bewe en sidder voor die God van Daniël, want Hy is die Lewende God.
2021 © VADERHART KOFFIE | ALL RIGHTS RESERVED | WEBSITE DESIGN BY SULIT DESIGN