MAMRE

‘n Enkel-oorsprong koffie vanuit Guatemala met ‘n lieflike sterk aroma & smake van bessies en sjokolade.

R75.00

Clear

Etiket Storie

Vaderhart se Mamre Koffie is geïnspireer deur en gee eer aan God Almagtig – El Shaddai. In genesis 18:1 verskyn die Here aan Abraham by die terpentynbome van Mamre om aan hom te sê dat sy vrou, Sara, ‘n seun sou hê. Omdat Sara en Abraham al so oud was het sy gelag toe sy hoor dat sy sou baar. Die Here het hierop vir haar gevra: “Sou iets vir die Here te wonderbaar wees?

Jy sal ook dalk hiervan hou