SKAAPKRAAL

‘n Merkwaardige versnit van enkel-oorsprong koffie bone, elk afsonderlik hand-gerooster in klein bondels en dan in ‘n geheime verhouding saam gevoeg om die lekkerste espresso versnit op te lewer. Hierdie koffie het ‘n astrante lyf en kenmerkende karamel smake.

R80.00

Clear

Etiket Storie

Vaderhart se Skaapkraal Koffie is geïnspireer deur & gee eer aan Die Here, ons Herder – Yahweh Rohi. Psalm 23:1 “Die Here is my herder, niks sal my ontbreek nie.” Johannes 10: 10-11 “…Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir sy skape.

Jy sal ook dalk hiervan hou