TALITHA KUMI

Hierdie versnit van gehalte koffie bone lewer die perfekte koppie Mocha Java. ‘n Koffie met komplekse geure, note van sjokolade en ‘n romerige mondvol met elke slukkie.

R85.00

Clear

Etiket Storie

Vaderhart se Talitha Kumi is geïnspireer deur en gee eer aan God, ons geneesheer – Jehovah Rapha. In Markus 5:41 word daar gedeel hoe Jesus die hand van ‘n kind wat dood is gryp en vir haar sê “Talitha Kumi!” wat beteken Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op! Daarna het die dogterjie dadelik opgestaan en begin rondloop.

Jy sal ook dalk hiervan hou