TORTELDUIF

‘n Enkel-oorsprong koffie vanuit Nicaragua. Hierdie koffie het ‘n ligte sitrus aroma wat mooi balanseer met soet & vrugtige smake.

R75.00

Clear

Etiket Storie

Vaderhart se Tortelduif Koffie is geïnspireer deur & gee eer aan ons God van Vrede – Yahweh Shalom. In Génesis 8:11 staan geskrywe dat die duif wat Noag van hom af laat weg vlieg het na hom terug gekeer het met ‘n olyftakkie in sy bekkie. Dit was bewys dat water verminder het en dat daar weer vasteland beskikbaar was. Hierdie is ‘n simboliese gebeurtenis van vrede na die vloed.

Jy sal ook dalk hiervan hou